Kleure Meng in Afrikaans.
Leer kinders meer oor kleure, asook die uitspraak en spelling. Meng jou eie kleure en luister hoe primêre kleure werk. Kies tussen 3 oulike kinderstemme. Hierdie toep sal jou kleuters vir ure besig hou en hulle sal sommer in die proses leer.
This app can also be used by English speakers learning Afrikaans.